Nuwe Realiteistprogram op VIA (DStv-kanaal 147), Western Cape

Men and women 5 - 100 Years old, Western Cape

Paid APPLY FREE URGENT

Gesin wat saam woon (minimum 4 mense in die familie)
Al die lede van die gesin gaan deel van die program wees en moet beskikbaar vir die 4 dae wees.
Ouers gaan moet verlof vat vir die Maandag en Dinsdag. Kinders kan Maandag oggend skool toe gaan, maar sal moet halfdag Dinsdag vat.
Dis ‘n familie “swop” formaat waar twee lede van een gesin swop met twee lede van ander gesin.
Ons mik om te sien hoe julle ‘n verskil in die nuwe familie of selfs in julle gesin kan maak.
Elke gesin ontvang R5000 om op die “host” familie te spandeer, julle besluit self op Dinsdag wat daardie gesin benodig van R5000.

Shooting rate: R10 000 per familie (plus die R5000 om op ander familie te spandeer)
Shooting Date: Saterdag 1 Junie tot Dinsdag 4 Junie.
Shooting Times: TBC - (heeldag vir die 4 dae)
Shooting Address: By jul eie woning en by ouers se werk / kinders se skool

  • Casting had ended