Is jy Suid-Afrika se volgende topmodel? Tyger Valley

Women 18 - 26 Years old, Western Cape

APPLY FREE URGENT

Is jy Suid-Afrika se volgende topmodel? Het jy ’n passie vir die modebedryf?

Woon dan ons oudisies by vir ’n splinternuwe werklikheidsreeks!

Wanneer: Saterdag, 25 Mei 2019

Waar: Tygervallei-winkelsentrum (Voor Foschini)

Tyd: Tussen 11:00 en 14:00

Bring saam: ’n Foto van jouself, ’n kort beskrywing van jouself/’n interessante storie oor jou lewe, ’n goeie gesindheid en selfvertroue!

Baie belangrik:

- Deelnemers moet tussen 18 en 26 jaar oud wees.

- Deelnemers moet in die Kaap-area woon.

- As jy inskryf, neem ons aan dat jy beskikbaar is in Junie en Augustus vir verfiliming.

Groot pryse is op die spel!

  • Casting had ended