Nuwe Realiteistprogram op VIA (DStv-kanaal 147)

Men and women 6 - 100 Years old, Western Cape

Paid APPLY FREE URGENT

Is julle familie uniek? Het julle ''n ander leefstyl as die norm?

Gesin wat saam woon (minimum 4 mense in die familie) met interessante belangstellings / leefstyl.
Al die lede van die gesin gaan deel van die program wees en moet beskikbaar vir die 4 dae wees (ouers gaan moet verlof vat die Maandag en Dinsdag).
Dis ‘n familie “swop” formaat waar twee lede van een gesin swop met twee lede van ander gesin.
Ons mik om te sien hoe julle ‘n verskil in die nuwe familie of selfs in julle gesin kan maak.
Elke gesin ontvang R5000 om vir die “host” familie te gee en waarop hulle ditmoet spandeer om hulle "lewe te verbeter".

Shooting rate: R10 000 per familie (plus die R5000 om op ander familie te spandeer)
Shooting Date: Saterdag 15 Junie tot Dinsdag 18 Junie.
Shooting Times: TBC (heeldag vir die 4 dae)
Shooting Address: By jul eie woning en by ouers se werk / kinders se skool

  • Casting had ended