Bloedhond Casting Vir Horror Movie Afrikaans, Gauteng

Men and women 5 - 100 Years old, Gauteng

APPLY FREE URGENT

My naam is Carl Swart, Ek is ‘n produksie bestuurder vir ‘n maatskappy wat films & TV reekse maak. Ons is besig om ‘n film te maak met die naam Bloedhond en ons wil graag julle maatskappy vra om die volgende karakters in die “Character Bible” vir ons aan te bied. Aangeheg is die script vir die scene wat die akteur moet doen en ook die “Character Bible”.

Ons gaan videos & hardcopy informasie benodig van die akteur “Artists” wat julle maatskappy ding sal pas by die karakters in ons film. Vind asseblief die volgende informasie hier onder in verband met wat ons benodig vanaf elke akteur se virtuele audisies (Ons fokus tans net op die ouer karakters in die “Character Bible” vir castings):

Vir audisies moet akteurs die volgende toepas:

1) Hulself voorstel en enige iets merkwaardig van hulle wat hulle dink ons moet weet (As daar iets is).

2) Ons wil hulle vollengte sien, Hulle profiele links en regs asook agter. Hulle hand op lig en altwee kante wys.

3) Hulle kan dan nader aan kamera tree om stuk te lewer sodat ons hulle gesigte kan sien.

- Die mense is die wat ‘n stuk moet getree van uit die “Character Bible"

- Ben 64 jaar oud.

- Lisbet 60 jaar oud.

- Maria 60 jaar oud.

- Benedictus 38 jaar oud.

- Francine 35 jaar oud.

- Grace 9 jaar oud.

- Ousus 22 jaar oud.

- Kleinsus 19 jaar oud.

- Ryan 23 jaar oud.

- Tristan 22 jaar oud.

- Shakira 22 jaar oud.

Download Doc 1

Download Doc 2

  • Casting had ended